Middelrif
In die mediese vakterminologie verwys middelrif (Grieks: diafragma, skeidsmuur) na 'n koepelvormige gewelfde spier-plaat wat die bors- en buikholte skei. By inaseming trek dit saam en by uitaseming ontspan dit.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Middelrif.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.