Middelputs

Middelputs is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is digby die Suid-Afrikaanse grens en bedien ook 'n doeanepos.

Middelputs

Middlepits
Middelputs is in Botswana
Middelputs
Middelputs
Koördinate: 26°39′45″S 21°53′17″O
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikKgalagadidistrik
Bevolking
  Totaal657
TydsoneUTC+2 (SAST)
Grenspos-ure[1]07:30 – 16:00

Bevolking

Die bevolking het 657 getel tydens die 2001-sensus met 300 manlik en 357 vroulik.[2]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.