Middelnederlands

Middelnederlands was 'n Wes-Germaanse taal wat tussen 1200 en 1500 gepraat is in die huidige Lae Lande.

Middelnederlands
Gepraat in: Nederland, Noordelike België, dele van Frankryk langs die Noordsee 
Gebied: Die Lae Lande
Taal uitsterwing: Het ontwikkel tot Nederlands teen die einde van die 15de eeu
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Nederfrankies
    Oudnederlands
     Middelnederlands 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: dum 
Ligging van die Oudnederlandse taalgebied

Die moderne Nederlands is die direkte afstammeling van Middelnederlands, wat op sy beurt afstam van Oudnederlands (ong. 800-1200).

In teenstelling tot die moderne taal ken Middelnederlands nog drie geslagte en vier naamvalle. Die verbuiging kan swak of sterk wees.

Mannelik sterk
naamvalenkelvoudmeervoud
nominatiefdie gastdie gaste
genitiefdes gastsder gaste
datiefden gasteden gasten
akkusatiefden gastdie gaste
Mannelik swak
naamvalenkelvoudmeervoud
nominatiefdie hertoghedie hertoghen
genitiefdes hertoghender hertoghen
datiefden hertogheden hertoghen
akkusatiefden hertoghedie hertoghen

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.