Middelburg, Zeeland

Hierdie artikel handel oor die Munisipaliteit in Zeeland. Vir ander gebruike, sien Middelburg.

Middelburg
Munisipaliteit
Stadhuis van Middelburg
Stadhuis van Middelburg
Vlag van Middelburg
Vlag
Wapen van Middelburg
Wapen
Ligging van Middelburg-munisipaliteit in Middelburg
Ligging van Middelburg-munisipaliteit in Middelburg
Koördinate: 51°30′00″N 3°37′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zeeland
Regering
  BurgemeesterHarald Bergmann (VVD)
Oppervlak
  Totaal53,05 km2 (20,48 vk. myl)
  Land48,55 km2 (18,75 vk. myl)
  Water4,5 km2 (1,7 vk. myl)
Bevolking
  Totaal47 622
  Digtheid981/km2 (2 540,8/vk. myl)
Poskode
4330-4341
Skakelkodes0118
Webwerfwww.middelburg.nl

Middelburg is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, geleë op die eiland Walcheren. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.

Die VOC-huis het ook in Middelburg gestaan maar is in Mei 1940 deur Duitse bomwerpers verwoes. Die VOC-huis het baie dokumente bevat van die VOC, ook die immigrasiegegewens van al die mense wat Kaap toe getrek het, was hier versamel. Die Duitse bomaanval het ook die Kaapse immigrasiegegewens vernietig, en om hierdie rede kan baie inwoners in Suid-Afrika nie hulle ou stambome suksesvol navors nie.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.