Middelburg
Middelburg kan wees:
- Middelburg, België, deelgemeente van Maldegem in België
- Middelburg, eiland ('Eua), naam wat deur Abel Tasman aan 'n eiland in Tonga gegee is; nie meer in gebruik
- Middelburg, Mpumalanga, dorp in Suid-Afrika. (Voor 1994 bekend as Middelburg, Transvaal)
- Middelburg, Oos-Kaap, dorp in Suid-Afrika
- Middelburg, Suid-Holland, dorpie naby Reeuwijk in Nederland
- Middelburg, Zeeland, hoofstad van die Nederlandse provinsie Zeeland
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.