Mid-oseaanrif
'n Mid-oseaanrif of middeloseaniese rug (of verskeie kombinasies daarvan) is 'n algemene term vir 'n onderwaterbergstelsel wat bestaan uit een tot verskeie bergreekse, gewoonlik met 'n vallei bekend as 'n kloof wat langs die rug af loop en deur plaattektoniek gevorm word.
Die langste en een van die bekendste mid-oseaanriwwe is die Mid-Atlantiese Rug, wat die Amerikas in die noorde skei van Europa en in die suide van Afrika.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.