Dwerglangtoon
Dwerglangtoon (Microparra capensis) is 'n watervoël wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Hierdie voëls behoort aan die familie van langtone (Jacanidae). Dit is die enigste spesie wat aan die genus Microparra behoort. Hulle kom wydverspreid in gebiede met varswater voor.
Dwerglangtoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. capensis |
Binomiale naam | |
Microparra capensis | |
Ander name
- Engelse naam: Lesser Jacana
- Wetenskaplike naam: Microparra capensis
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.