Micranthus

Micranthus is 'n blomplant genus wat hoort tot Iridaceae. Die genus se naam is afgelei van die Griekse woord micro, wat klein beteken en anthos wat blom beteken. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en al die spesies van die genus is geofiete. Die genus is in 2013 deur P. Goldblatt, J.C. Manning en R.E. Gereau hersien, hulle het vier nuwe spesies by die genus gevoeg een spesie se naam verander.[1]

Micranthus
Micranthus alopecuroides in blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Watsonieae
Genus:
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Beilia Eckl. ex Kuntze
  • Paulomagnusia Kuntze

Spesies

Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:[2]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.