Mick Blue
Mick Blue is 'n Oostenrykse pornografiese akteur, regisseur en renjaer.[3] Hy is een van net drie akteurs wat die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar al drie keer gewen het.
Mick Blue | |
![]() | |
Blue in April 2015. | |
Alias | Mick Blu, Mickey Blue, Micki Blue, Micky Blue, Miki Blu, Miki Blue, Miky Blue[1] |
---|---|
Geboorte | 9 September 1976[1] Graz, Oostenryk[1] |
Lewensmaat | Anikka Albrite[2] |
Beroep(e) | Pornografiese akteur, regisseur, renjaer |
Toekennings | AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar: 3 keer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Loopbaan
In Januarie 2005 het Blue 'n eksklusiewe toneelspel- en regisseurkontrak met Zero Tolerance Entertainment onderteken.[4] Sy debuut as regisseur was getiteld Meet the Fuckers.[5] Hy het ook onder die verhoognaam Grazer vir Elegant Angel geregisseer.[5]
In Junie 2015 het Blue, Anikka Albrite en Maestro Claudio die produksiemaatskappy BAM Visions vir Evil Angel gestig.[6]
In 2017 het Blue sy nuwe loopbaan as renjaer op YouTube aangekondig. Hy het gesĂȘ hy wou al sedert sy kinderjare een word.
Verwysings
- Mick Blue op die International Adult Film Database
- Peter Warren (6 Maart 2015). "Interview: Meet The New King and Queen of XXX". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 6 Maart 2015.
- Santana, Melissa (2 Maart 2017). "Mick Blue Shifts Gears, Rolls Out GoFundMe Campaign". XBIZ. Besoek op 20 Oktober 2018.
- "Mick Blue to Perform and Direct Exclusively for Zero Tolerance". AVN. 28 Januarie 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2016. Besoek op 19 Desember 2014.
- Holly Kingstown (16 Desember 2014). "Twenty Questions with Director/Male Performer of the Year Nominee Mick Blue". Fleshbot. Besoek op 19 Desember 2014.
- Allen Smithberg (2 Junie 2015). "Blue, Albrite, Claudio Form BAM Visions, Join Evil Angel". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 2 Junie 2015.
Skakels
- Mick Blue in die Internet-rolprentdatabasis
- Mick Blue in die Internet Adult Film Database
- Mick Blue by die Adult Film Database
- "4 Porn Stars Talk About How They Fell in Love"
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mick Blue.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.