Michiganmeer
Die Michiganmeer (Engels: Lake Michigan) is geleë in Noord-Amerika en is die tweede grootste meer van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 58 000 km² met 'n volume van 4 900 km³. Dit is die enigste van die groot mere wat net in die Verenigde State is; die ander grens almal aan Kanada.
Michiganmeer | |
---|---|
![]() Satellietbeeld van die Michiganmeer | |
![]() Die Michiganmeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44°N 87°W |
Ligging: | Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 58 000 km² (22 300 myl²)[1] |
Gemiddelde diepte: | 85 m (279 vt) |
Maksimum diepte: | 281 m (923 vt)[2] |
Volume: | 4 900 km³ (1 180 myl³) |
Lengte: | 494 km (307 myl) |
Breedte: | 190 km (118 myl) |
Omtrek: | 2 300 km (1 400 myl) plus 383 km (238 myl) vir eilande[3] |
Nedersettings: | Chicago, IL Gary, IN Green Bay, WI Michigan City, IN Milwaukee, WI Muskegon, MI Traverse City, MI |
Gevries: | Desember–April |
![](../I/Milwaukee_skyline.jpg.webp)
Milwaukee se meeroewer
Dorpe en stede aan die oewer van die meer
Verwysings
- (en) "Lake Michigan". Great-lakes.net. 18 Junie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2010. Besoek op 14 Januarie 2010.
- (en) Wright 2006, p. 64
- (en) Shorelines of the Great Lakes
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michiganmeer.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.