Michiel de Ruyter
Michiel de Ruyter (24 Maart 1607 in Vlissingen – 29 April 1676 in die baai van Syracuse, Sisilië) was 'n bekende Nederlandse admiraal.
Michiel de Ruyter | |
---|---|
Michiel de Ruyter met die Orde van die Heilige Michael deur Ferdinand Bol in 1667. | |
Bynaam(e) | Bestevâer |
Geboortedatum | 24 Maart 1607 |
Geboorteplek | Vlissingen, Zeeland, Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande |
Sterfdatum | 29 April 1676 (69 jaar oud) |
Sterfplek | Baai van Syracuse, Sisilië |
Lojaliteit | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande |
Diens/Tak | Nederlandse vloot |
Jare in diens | 1637–1676 |
Rang | Luitenant-admiraal-generaal |
Veldslae/oorloë | Portugese Restaurasie-oorlog
Eerste Anglo-Nederlandse Oorlog
Tweede Anglo-Nederlandse Oorlog
Derde Anglo-Nederlandse Oorlog
|
Toekennings | Orde van die Heilige Michael |
Bibliografie
- Swart, Marius J.: Raar leiers. Stellenbosch: U.U.B., 1967.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michiel de Ruyter.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.