Meyersdal
Meyersdal is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Randhart in die ooste. Volgens die 2011-sensus het Meyersdal 'n bevolking van 11 251 gehad, van wie 63,4% wit mense was.[1] Engels (49,8%) en Afrikaans (28,4%) is die grootste huistale.
Meyersdal | |
---|---|
Voorstad | |
Meyersdal | |
Koördinate: 26°17′33″S 28°5′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,13 km2 (5,07 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 251 |
• Digtheid | 856/km2 (2 220/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Meyersdal is moontlik genoem na veldkornet J.P. Meyer, op wie se plaas Elandsfontein 'n groot deel van Alberton aangelê is.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.