Metslawier
Metslawier (Wes-Fries: Mitselwier) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 910 inwoners (2019-sensus).
Metslawier Mitselwier | |
---|---|
Dorp | |
Metslawier in 2000 | |
Wapen | |
Ligging van Mitselwier in Friesland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 910 (2 019) |
Poskode | 9123 |
Beeldbepalende geboue
- Meule Ropta, een kilometer noord van Metslawier
- Hervormde kerk uit 1776
Bekende boorlinge
- Balthasar Bekker (Metslawier, 1634 – Amsterdam, 1698), teoloog
Naburige stede en dorpe
Oosternijkerk | Morra | |
Niawier | Ezumazijl | |
Dokkum | Jouswier | Tibma |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Metslawier.
- (nl) Webtuiste van Mitselwier
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.