Metaalos (astrologie)

Die Metaalos (辛丑, xīnchǒu) is die 38ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

辛丑

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalosjaar het in 1961 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 1961 tot 4 Februarie 1962.

Metaalosjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Metaalosjare:

Jare van die Metaalos
0123456789
02660 v.C.2600 v.C.2540 v.C.2480 v.C.2420 v.C.2360 v.C.2300 v.C.2240 v.C.2180 v.C.2120 v.C.
102060 v.C.2000 v.C.1940 v.C.1880 v.C.1820 v.C.1760 v.C.1700 v.C.1640 v.C.1580 v.C.1520 v.C.
201460 v.C.1400 v.C.1340 v.C.1280 v.C.1220 v.C.1160 v.C.1100 v.C.1040 v.C.980 v.C.920 v.C.
30860 v.C.800 v.C.740 v.C.680 v.C.620 v.C.560 v.C.500 v.C.440 v.C.380 v.C.320 v.C.
40260 v.C.200 v.C.140 v.C.80 v.C.20 v.C.41101161221281
50341401461521581641701761821881
60941100110611121118112411301136114211481
701541160116611721178118411901196120212081
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 740 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Metaalrot (庚子)
Metaalos (辛丑) Volgende teken
Watertier (壬寅)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.