Metaalaap (astrologie)

Die Metaalaap (庚申, gēngshēn) is die 57ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

庚申

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalaapjaar het in 1980 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1980 tot 4 Februarie 1981.

Metaalaapjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Metaalaapjare:

Jare van die Metaalaap
0123456789
02641 v.C.2581 v.C.2521 v.C.2461 v.C.2401 v.C.2341 v.C.2281 v.C.2221 v.C.2161 v.C.2101 v.C.
102041 v.C.1981 v.C.1921 v.C.1861 v.C.1801 v.C.1741 v.C.1681 v.C.1621 v.C.1561 v.C.1501 v.C.
201441 v.C.1381 v.C.1321 v.C.1261 v.C.1201 v.C.1141 v.C.1081 v.C.1021 v.C.961 v.C.901 v.C.
30841 v.C.781 v.C.721 v.C.661 v.C.601 v.C.541 v.C.481 v.C.421 v.C.361 v.C.301 v.C.
40241 v.C.181 v.C.121 v.C.61 v.C.1 v.C.60120180240300
50360420480540600660720780840900
60960102010801140120012601320138014401500
701560162016801740180018601920198020402100
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 721 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Aardbok (己未)
Metaalaap (庚申) Volgende teken
Metaalhaan (辛酉)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.