Messier 43

Messier 43 of M43 (ook bekend as NGC 1982 en De Mairan se Newel) is ’n H II-gebied in die sterrebeeld Jagter. Dit is voor 1731 deur Jean-Jacques Dortous de Mairan ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 43
Soort newelRefleksie-/emissienewel
SterrebeeldJagter
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming05h 35,6m
Deklinasie-05º 16'
Skynmagnitude (m)9
Besonderhede
Afstand (ligjaar)1 600
Skynbare grootte20 x 15 boogminute
Ander name
NGC 1982, De Mairan se Newel
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

De Mairan se Newel is deel van die Orion-newel en word van die hoofnewel geskei deur ’n baan van stof. Dit is deel van die groter Orion-kompleks.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.