Messier 39

Messier 39 of M39 (ook bekend as NGC 7092) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Swaan. Dit is in 1764 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 39
Bron: MASS/Nasa
Soort stelselOop sterreswerm
SterrebeeldSwaan
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming21h 31m 42s
Deklinasie+48º 25'
Skynmagnitude5,5
Besonderhede
Afstand (ligjaar)824,4 ligjare (252,8 parsek)
Ander nameM39, NGC 7092
Portaal    Sterrekunde

Dit is sowat 824,4 ligjare (252,8 parsek) van die Aarde af en sowat 200 tot 300 miljoen jaar oud. Dit het ’n sigbare helderheid van 5,5 mag.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.