Messerschmitt Me 163 Komet
Die Messerschmitt Me 163 Komet was 'n vuurpyl aangedrewe vegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Toe die vliegtuig die eerste keer bomwerpers aangeval het, het dit 'n groot vrees by die Geallieerdes ingeboesem omrede dit byna twee keer so vinnig was hulle vegvliegtuie.
Messerschmitt Me 163 Komet | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Vuurpyl aangedrewe vegvliegtuig |
Vervaardiger | Messerschmitt |
Ontwerp deur | Dr. Alexander Lippisch |
Nooiensvlug | 23 Junie 1943 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | 370 |
Tegniese besonderhede
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motore | 1 |
Tipe motor | Vuurpyl |
Vervaardiger | Walter HWK 509A-1 |
Kraglewering per motor | 1,700 kg stukrag |
Vlerkspan | 9,4 m |
Lengte | 5,85 m |
Hoogte | 2,76 m |
Vlerkoppervlakte | 18,5 m2 |
Maks. opstygmassa | 4 310 kg |
Maks. snelheid | 960 km/h |
Operasionele hoogte | 16 500 m |
Togafstand | 100 km |
Klimvermoë | 5,000 m per minuut |
Bewapening | Twee 30 mm kanonne |
Sien ook
Bron
- Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015. ISBN 978-1-84476-917-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.