Mercedes-Benz M104 enjin

Die Mercedes-Benz M104 is 'n reguit 6-motorenjin wat van 1989 tot 1999 vervaardig is. Dit het 'n dubbele bonokasontwerp met 4 kleppe per silinder. Dit het die M103 vervang en is op sy beurt in 1997 deur die M112 V6-enjin vervang. Daar is met produksie van die M104 tot in 1999 volgehou, toe die laaste gebruik van die enjin deur Mercedes-Benz in die W140-onderstel was. Die boorspasiëring van alle M104-enjins is dieselfde as die M103-enjin op 97 mm.

  Mercedes-Benz M104-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz AG
Produksietyd 1989-99
Konfigurasie Inlyn-6 (behalwe M104.900, sien VW VR6)
Afmetings
Inhoudsmaat 2,8 L; 170,8 cu in (2 799 cc) M104.94x
3,0 L; 180,6 cu in (2 960 cc) M104.98x
3,2 L; 195,2 cu in (3 199 cc) M104.99x
Drukverhouding 9.2, 10.0 en 10.5 op AMG modelle
Blok Gegote yster
Kopstuk Aluminium
Stelsels
Klepwerking Dubbelbonokas met 4 kleppe per silinder en VVT
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel Bosch KE-Jetronic/Bosch Motronic
Smeerstelsel Nat oliebak
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Bestuurstelsel Elektronies
Enjinlewering
Kraglewering 193–280 PS (142–206 kW; 190–276 hp) SAE
Wringkrag 265–385 N⋅m (195–284 lb⋅ft) teen 4600 opm M104.98x
Plek in geskiedenis
Voorganger M 103
Opvolger M 112

AMG 3.4 L

AMG het 3,4 L-omskakelings aan die 3.0 L M104.980 gedoen, nog voor hul formele samewerking met Daimler Benz.

AMG 3.6 liter M104 in 'n W124 E36T AMG


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.