Mentoehotep II

Mentoehotep II (ook bekend as Montoehotep of Mentuhetep) was ’n farao van die 11de Dinastie van Antieke Egipte. Hy was die bekendste van al die konings met die naam Mentoehotep. Hy was een van die grootste leiers van die Middelryk en het altesaam 51 jaar lank regeer.

Mentoehotep II
Ook Montoehotep, Mentuhetep
Mentoehotep II op ’n reliëf uit sy dodetempel in Deir el-Bahari.
Mentoehotep II op ’n reliëf uit sy dodetempel in Deir el-Bahari.
Farao van die 11de Dinastie
PeriodeOmstreeks 2046-1995 v.C.
VoorgangerAntef III
OpvolgerMentoehotep III
VaderAntef III
Mentoehotep II in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
mn
n
V13
wY2
t p
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
ra
nb
P8
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Bewind

Mentoehotep het baie oorloë gevoer, maar veral met die 10de Dinastie van Herakleopolis. Hy het hulle eindelik verslaan en so Bo- en Benede-Egipte weer verenig. Hy het oorlogsekspedisies teen Nubië, Libië en Sinai gelei en nuwe handelsbetrekkinge met Poent gesluit.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.