Menongue
Menongue (voorheen Sirpa Pinto) is die hoofstad van die Cuando Cubango-provinsie in Angola. Die stad was vernoem na Alexandre de Serpa Pinto en het 'n bevolking van 32 203 in 2010 gehad.[1]
Menongue (voorheen Sirpa Pinto) | |
---|---|
Menongue | |
Koördinate: 14°40′S 17°42′O | |
Land | Angola |
Provinsie | Cuando Cubango |
Bevolking | |
• Totaal | 32 203 |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.