Menidae
Die Maanvis (Menidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met een spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Menidae | |
---|---|
![]() | |
Mene rhombea | |
fossiel en lewendig | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Menidae |
Genus: | Mene |
Spesies | |
|

Rekonstruksie van die historiese Mene oblonga en Mene rhombea.

Fossiel in die Geologiese Museum, Kopenhagen.
Kenmerke
Die familie se lyf is plat en lyk soos 'n skyf. Die visse kom voor in beskermde water soos riviermondings.
Genus
Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Mene
- Mene maculata - Maanvis
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2011. Besoek op 25 Desember 2007.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.