Memphis Internasionale Lughawe

Memphis Internasionale Lughawe (IATA-kode: MEM, ICAO: KMEM) is 'n groot lughawe 5 km (3 myl) suid van Memphis, die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee.

Memphis Internasionale Lughawe
Ou en nuwe beheertorings by Memphis-lughawe
IATA: MEMICAO: KMEM
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Memphis–Shelby County Airport Authority
Bedien Memphis, Tennessee
Geopen 15 Junie 1929 (1929-06-15)
Spil vir FedEx Express
SeaPort Airlines
Hoogte bo seevlak 341 vt / 104 m
Koördinate 35°02′33″N 89°58′36″W
Webtuiste mscaa.com
Landkaart
MEM is in Tennessee
MEM
MEM
Ligging binne Tennessee
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
18C/36C 3 389 11 120 Beton
18L/36R 2 743 9 000 Beton
18R/36L 2 841 9 320 Beton
9/27 2 727 8 946 Teer
Statistieke (2021)
Passasiers 3 590 638
Lugbewegings 342 530
Vrag 9 879 426 206 lb
Gebaseerde vliegtuie 67
Bronne: FAA en lughawe-webwerf[1]

Verwysings

  1. "Home | Memphis International Airport" (in Engels). Mscaa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2016. Besoek op 15 Mei 2014.

Eksterne skakels

Strategiese beplanning


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.