Memphis-triade
Die Memphis-triade was drie gode in die mitologie van Antieke Egipte wat veral aanbid is in die stad Memphis. Die drietal het bestaan uit Ptah, sy metgesel Sechmet en hul seun, Nefertem.
Verskeie tempels en altare is in Memphis vir hulle gebou. Die belangrikste hiervan was die Groot Tempel van Ptah.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.