Melkgebit
In die mediese vakterminologie verwys melkgebit (ook melktande) na die kind se eerste gebit. Die elemente van die melkgebit is effens kleiner en sagter as die blywende gebit, wat in die kind se sewende jaar deurbreek.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.