Melbourne Reghoekige Stadion

Die Melbourne Reghoekige Stadion (algemeen bekend as AAMI-park[4]) is 'n stadion in Melbourne, Australië, wat vir rugby, rugbyliga en sokker aangewend word.

Melbourne Reghoekige Stadion
Bynaam AAMI-park
Ligging Melbourne, Australië
Koördinate 37°49′31″S 144°59′2″O
Eienaar Regering van Victoria
Operateur Melbourne & Olimpiese Parkeraad
Kapasiteit Sokker: 30 050[1]
Rugby: 29 500[2]
Oppervlak StaLok Turf
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2007
Gebou 2010
Geopen 7 Mei 2010[3]
Boukoste A$268 miljoen
Argitek Cox Argitekte en Beplanners
Huurders
Melbourne Storm (NRL) (2010–huidig)
Melbourne Victory (A-Liga) (2010–huidig)
Melbourne Heart (A-Liga) (2010–huidig)
Melbourne Rebels (Rugby) (2011–huidig)

AAMI-park is Melbourne se eerste reghoekige stadion. Daar is ander stadions (soos die MCG, Docklandsstadion en Princes Park) in Melbourne maar dit is meer geskik vir sportsoorte soos krieket en Australiese voetbal wat op ovaalvormige velde gespeel word. Die grootste reghoekige stadion in die stad, Olympic Park, is 'n atletiekbaan wat nie fasiliteite het vir 'n spansport soos rugbyunie, rugbyliga of sokker nie.

Wedstryde

Rugbyliga-toetswedstryde

Toets#DatumTeenstaanderTellingToeskouersDeel van
17 Mei 2010Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland12–829 4422010 ANZAC-toets
231 Oktober 2010Vlag van Engeland Engeland34–1418 8942010 Viernasies-toernooi
32 November 201416–1220 5852014 Viernasies-toernooi

AFC Asië-beker 2015

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
9 Januarie 201520:00Vlag van Australië Australië4–1Vlag van Koeweit KoeweitGroep A25 231
11 Januarie 201520:00Vlag van Iran Iran2–0Vlag van Bahrein BahreinGroep C17 712
14 Januarie 201518:00Vlag van Noord-Korea Noord-Korea1–4Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëGroep B12 349
16 Januarie 201518:00Palestinian flag Palestynse Owerheid1–5Vlag van Jordanië JordaniëGroep D10 808
18 Januarie 201520:00Vlag van Oesbekistan Oesbekistan3–1Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëGroep B10 871
20 Januarie 201520:00Vlag van Japan Japan2–0Vlag van Jordanië JordaniëGroep D25 016
22 Januarie 201518:30Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–0 (e.t.)Vlag van Oesbekistan OesbekistanKwarteindrondte23 381

Verwysings

  1. Reed, Ron (8 Mei 2010). "Bubbling with excitement on opening night". Herald Sun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2011. Besoek op 18 Mei 2010.
  2. "Capacity crowd tipped for opening Melbourne Rebels game" (in Engels). heraldsun. 16 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2011.
  3. Gough, Paul (29 November 2009). "Anzac Test to open new stadium". Sportal (in Engels). Australië: Sportal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2012. Besoek op 23 Mei 2010.
  4. McMahon, Stephen (16 Maart 2010). "Lucky new stadium's called AAMI". Herald Sun (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2011. Besoek op 18 Mei 2010.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.