Meitnerium

Meitnerium is ’n superswaar, sintetiese element met die atoomgetal 109 en simbool Mt. Dit is ’n uiters radioaktiewe element. Die stabielste isotoop, meitnerium-278, het ’n halfleeftyd van 7,6 sekondes. Die Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland, het dit in 1982 die eerste keer vervaardig. Dit is genoem na die Oostenrykse fisikus Lise Meitner.

109 hassium meitnerium darmstadtium
Ir

Mt

(Uht)
Algemeen
Naam, simbool, getal meitnerium, Mt, 109
Chemiese reeksonbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 9, 7, d
Atoommassa(278) g/mol
Elektronkonfigurasievoorspel;[1] [Rn] 5f14 6d7 7s2
Elektrone per skilvoorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 15, 2
CAS-registernommer54038-01-6
Fisiese eienskappe
Toestandvoorspel;[2] vastestof
Digtheid (naby k.t.)voorspel; 37,4 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestandevoorspel;[1] 9, 8, 6, 4, 3, 1
Ionisasie-energieë 1ste: 800,8 kJ/mol
2de: 1 823,6 kJ/mol
3de: 2 904,2 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek29 Augustus 1982
Ontdek deurSentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem naOostenrykse fisikus Lise Meitner
Datum van naam1997
Vorige naamunnilennium (Une)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van meitnerium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
278Mt sin 4 s α 9,6 274Bh
276Mt sin 0,6 s α 9,71 272Bh
276Mt sin 0,4 s α 9,76 270Bh
Portaal Chemie

In die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en groep 9, hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van iridium net bo dit nie. Daar is bereken meitnerium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, kobalt, rodium en iridium.

Verwysings

  1. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:2011PhRvB..84k3104O. doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.

Eksterne skakels

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.