Meitjie
Die Meitjie (Chrysococcyx klaas) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende trekvoël in woud, boomveld, tuine en savanne. Die voël is 16 – 18 cm lank en 24 – 34 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Klaas's cuckoo.
Meitjie | |
---|---|
mannetjie | |
wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. klaas |
Binomiale naam | |
Chrysococcyx klaas (Stephens, 1815) | |
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik bosbontrokkies, suikerbekkies, sangers en vlieëvangers as broeigashere.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chrysococcyx klaas. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Chrysococcyx klaas". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.