Mei
Mei is die vyfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees gehou is in Mei.
<< | Mei 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
Gebeure in Mei
- In baie lande is Meidag op 1 Mei. Dit word ook as Werkersdag gevier in baie lande.
- In die Ierse Kalender, is 1 Mei Beltane (Bealtaine) - die eerste dag van somer en die eerste Maandag in Mei is 'n openbare vakansiedag.
- In die Verenigde Koninkryk, val Meidag op 1 Mei, maar die eerste Maandag in Mei is 'n openbare vakansiedag.
- In die Verenigde State, Kanada en Australiƫ, val Moedersdag op die tweede Sondag in Mei.
- In Kanada word Victoriadag gevier op die Maandag op of voor 24 Mei.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Mei.
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.