Meeuwen-Gruitrode
Meeuwen-Gruitrode (Limburgs: Miëve-Roj) is 'n Belgiese voormalige munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Sedert 2019 vorm Meeuwen-Gruitrode en Opglabbeek die munisipalteit Oudsbergen.
Meeuwen-Gruitrode Miëve-Roj | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
![]() Kasteel Meeuwen-Gruitrode | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van die voormalige munisipaliteit Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°06′00″N 5°31′00″O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Munisipaliteit | Oudsbergen |
Oppervlak | |
• Totaal | 91,26 km2 (35,24 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 892 |
• Digtheid | 141/km2 (370/vk. myl) |
Poskode | 3670 |
Skakelkodes | 011, 089 |
Plekke
Plekke in die voormalige munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Meeuwen-Gruitrode. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.