MediaWiki
MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia (die webwerf) en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware.
MediaWiki | |
Ontwikkelaar | Magnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere. |
---|---|
Nuutste weergawe | 1.41.0[1] / 21 Desember 2023 |
Bedryfstelsel | Windows, macOS, Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris |
Lisensie | GPL |
Webblad | mediawiki |
Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.
Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:
- Uncyclopedia
- Consumerium
- Recyclopedia
- SourceWatch
- Wikitravel
- Wikia
Sien ook
- IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagteware pakette.
Verwysings
- "Announcing MediaWiki 1.41.0". 21 Desember 2023. Besoek op 21 Desember 2023.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.