Medellín

Medellín (Spaans: Municipio de Medellín) is 'n stad in die noordweste van Colombia. Die stad is hoofstad van die departement Antioquia. Dit is die tweede grootste stad van Colombia naas die hoofstad Bogotá en is op 2 November 1675 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 636 101 en van 3 729 970 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 382 km².

Medellín

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Colombia Kolombië
 Distrikte Antioquia
 Koördinate 06°14′09″N 75°34′30″W
 Gestig op 1647
 Oppervlakte:  
 - Totaal 382 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 495 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 2 636 101
 - Bevolkingsdigtheid 6 925/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 729 970
 Tydsone UTC -3
 Burgemeester Alonso Salazar Jaramillo
  Amptelike Webwerf www.medellin.gov.co
Medellín 1791
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.