Mbaqanga
Mbaqanga is 'n styl van Suid-Afrikaanse musiek met plattelandse Zoeloewortels wat steeds vandag musikante wêreldwyd beïnvloed.
Die styl het in die vroeë 1960's ontstaan. Dit is hoofsaaklik 'n vermenging van musiekstyle soos jazz, marabi en kwêla waarby die saxofoon en die elektriese kitaar die vernaamste instrumente is.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.