Mbanza-Ngungu
Mbanza-Ngungu (voorheen bekend as Thysville in Frans en Thysstad in Nederlands, vernoem na Albert Thys) is 'n stad in die weste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad het 'n bevolking van sowat 100,000.
Mbanza-Ngungu Thysville/Thysstad | |
---|---|
Mbanza-Ngungu | |
Koördinate: 5°15′S 14°52′O | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.