Mazda3
Die Mazda3 of Mazda 3 (bekend as die Mazda Axela in Japan) is 'n kompakte motorvoertuig in Japan en elders vervaardig deur die Mazda Motorkorporasie.
Mazda3 Sports-Line 2.2 SkyActiv-D (Europa) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mazda |
Ook genoem | Mazda Axela (Japan) |
Produksie | 2003[1]–tans |
Montering | Hofu, Japan Bogotá, Colombia Tehran, Iran[2] Taoyuan, Taiwan |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | kompakte motor |
Bakstyl | 5-deur luikrug/stasiewa 4-deursedan |
Uitleg | dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf voorenjin, vierwieldryf[3] |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mazda Familia/323/Protegé |
Verwysings
- "Mazda begins production of fourth new generation product". media.ford.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2013. Besoek op 26 Mei 2012.
- "Bahman Group". Bahman Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2011. Besoek op 6 Desember 2010.
- "Mazda 3 Axela (Japan)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2013. Besoek op 30 Maart 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.