Max Immelmann
Max Immelmann (21 September 1890 – Julie 1916) was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Immelmann is in Dresden, Duitsland gebore. As kind kom hy na Suid-Afrika, en word in Uitenhage groot.
Max Immelmann | |
---|---|
![]() | |
Geboortedatum | 21 September 1890 |
Geboorteplek | Dresden, Duitsland |
Sterfdatum | 18 Junie 1916 (25 jaar oud) |
Sterfplek | Sallaumines, Frankryk |
Lojaliteit | ![]() |
Diens/Tak | Luftstreitkräfte |
Jare in diens | 1911 - 1912 (weermag), 1914 - 1916 (lugmag) |
Rang | Oberleutnant |
Eenheid | Eisenbahnregiment Nr. 2, Eisenbahnregiment Nr. 1, FEA 2, FFA 10, FAA 62 |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |

Max Immelmann in sy Fokker E.I
Hy keer terug na Duitsland en sluit aan by die Luftwaffe. Hy behaal op 1 Augustus 1915 sy eerste oorwinning in 'n Fokker Eindecker, ook die vliegtuig se eerste oorwinning.[1] Hy behaal uiteindelik 15 oorwinnings aan die westelike front en word 'n volksheld. Met buitengewone toeval word hy in Julie 1916 deur kaptein George McGubbin, 'n Suid-Afrikaner en lid van die Britse Vliegkorps, neergeskiet.
Majoor Allister Miller is gekies om 'n krans op sy graf te lê.
Bron
Verwysings
-
- Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015. ISBN 978-1-84476-917-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.