Mauluspruit

Die Mauluspruit is 'n spruit in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Mauluspruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Monding Shisakashanghondo
Monding-hoogte 307 m

Mauluspruit
Koördinate: 24°11′0″S 31°33′0″O

Ontspring en roete

Die spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.