Matsulu
Matsulu is 'n groot dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga. Dit is op die suidwestelike grens met die Krugerwildtuin geleë, en wilde diere uit die natuur maak dus gereeld hulle verskyning in die dorp.
Matsulu | |
---|---|
Dorp | |
![]() (bo) Matsulu C, (l/onder) Spoornetbrug, (r/onder) Matsulu winkelkompleks | |
![]() ![]() Matsulu ![]() | |
Koördinate: 25°30′32″S 31°20′38″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Mbombela |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,98 km2 (6,94 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 47 306 |
• Digtheid | 2 631/km2 (6 810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 92.8% |
• Tsonga | 2.5% |
• Engels | 1.8% |
• Zoeloe | 1.1% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 1203 |
Poskode (posbusse) | 1203 |
Skakelkode | 013 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Matsulu". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.