Matopos

Die Matopos is reeks granietheuwels naby Bulawayo, Zimbabwe. Die reeks is omtrent 80 km lank en 40 km breed. Die hoogste punt is 1549 m bokant seevlak. Cecil John Rhodes is in 1902 begrawe by Worlds View in die Matopos. Die Matabeles het die heuwels as heilig beskou en dit as vesting gebruik.

Matoposheuwels*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Sonsopkoms in die Matopos Nasionale Park

Matopos
Ligging van die Matopos Nasionale Park in Zimbabwe
Koördinate: 20°33′00″S 28°30′29″O
Lande  Zimbabwe
Tipe Kultuur
Kriteria iii, v, vi
Verwysings 306
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2003  (27ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Matoposheuwels is in 2003 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Bron

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.