Materie
Materie of stof is die bousteen waaruit die (waarneembare) wêreld opgebou is. Alle materiële dinge is uit materie geskep. Dit is met ander woorde alles rondom ons wat mense met hulle sintuie kan waarneem. Materie is alle dinge wat massa het en spasie opneem.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Materie. |
Sien materie in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.