Massachusetts

Massachusetts (Engels: Commonwealth of Massachusetts) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Boston. Dit het 'n bevolking van omtrent 6,5 miljoen en 'n oppervlakte van 27 336 vierkante kilometer.

Gemenebes Massachusetts
alt alt
Vlag van Massachusetts Seël
Bynaam(e): Bay State
alt
Kaart van die Verenigde State met Massachusetts uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
HoofstadBoston
Grootste stadBoston
Area 44ste in die V.S.
 - Totaal27 336 km2
 - Wydte295 km
 - Lengte182 km
 - Water7 031 km2
 - % water25.7 %
 - Breedtegraad41° 14′ N tot 42° 53′ N
 - Lengtegraad69° 56′ W tot 73° 30′ W
Bevolking 14de in die V.S.
 - Totaal6 547 629
 - Digtheid239,5/km2
3de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste punt Mount Greylock
1 064 m
 - Gemiddeld150 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  6 Februarie 1788 (6de)
GoewerneurCharlie Baker (R)
Luitenant-GoewerneurKaryn Polito (R)
WetgewerMassachusetts Algemene Raad
 - HoërhuisMassachusetts Senaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreElizabeth Warren (D)
Ed Markey (D)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings MA US-MA
Webbladwww.mass.gov

Massachusetts word in die noorde deur Vermont en New Hampshire, in die suide deur Rhode Island en Connecticut, en in die weste deur New York begrens. In die ooste lê die Atlantiese Oseaan. Dit was die sesde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Massachusetts was die eerste deelstaat wat slawerny afgeskaf het.

Massachusetts se bynaam is Bay State.

Pioneer Valley naby South Deerfield
Uitsig oor Boston vanuit die Prudential Tower-wolkekrabber
Rose Kennedy Greenway, Boston
Old State House, Boston
Old State House, Boston
Skinny House, Boston
Pilgrim Monument in Provincetown, Cape Cod
Houthuis in die Gingerbread-style, Martha's Vineyard
Ocean Park in Oak Bluffs, Martha's Vineyard

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.