Mashishing
Mashishing is 'n township aan die westekant van die Suid-Afrikaanse dorp Lydenburg. Tydens die apartheidera het Lydenburg se swart inwoners in Mashishing gewoon. Mashishing beteken "lang, groen gras".
Mashishing | |
---|---|
Township | |
![]() ![]() Mashishing | |
Koördinate: 25°5′15″S 30°25′14″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Mpumalanga |
Distriksmunisipaliteit | Ehlanzeni |
Plaaslike Munisipaliteit | Thaba Chweu |
Hoogte | 0,11 m (,36,88 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
In Junie 2006 is aangekondig dat Pallo Jordan, die Minister van Kuns en Kultuur, Lydenburg se naam na Mashishing verander het.[1] Die naam het egter nie posgevat nie en besighede (asook die "Lydenburg Museum") gebruik steeds die ou naam.
Sien ook
Verwysings
- "Lydenburg takes on new name". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2012. Besoek op 2 Januarie 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.