Maserubrug
Maserubrug is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (of Mohokarerivier). Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Maseru, feitlik teenaan die grenspos.
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | Vrystaat | |
Naaste dorp | Ladybrand | Maseru |
Pad | N8 | A2, A3 |
Koördinate | 29°17′52″S 27°27′9″O | 29°17′56″S 27°27′20″O |
Telefoonnommer | +27 051 924 4300 | |
Faksnommer | +27 051 924 4000 | |
Posadres | ||
Besigheidsure - Reisigers | 24 uur | 24 uur |
Besigheidsure - Algemeen | 07:30 - 16:15 |
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.