Maseke
Maseke is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Maseke | |
---|---|
Maseke Maseke se ligging in Limpopo | |
Koördinate: 23°59′34″S 31°1′5″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Hoofplek | Phalaborwa |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,86 km2 (1,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 752 |
• Digtheid | 566/km2 (1 470/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 99.9% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 72.1% |
• Tsonga | 23.6% |
• Ander | 4.3% |
Poskode (strate) | 1391 |
Poskode (posbusse) | 1391 |
Skakelkode | 015 |
Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 2 752 gehad.[1]
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Maseke". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.