Masabata Klaas

Masabata Klaas (gebore 3 Februarie 1991) is 'n internasionale krieketspeler wat 52 Internasionale Eendag- en 43 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2010.[1]

Masabata Klaas
Volle naam Masabata Klaas
Gebore 3 Februarie 1991 (1991-02-03)
Botshabelo, Tvl., Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Bouler
Internasionale geskiedenis
EDI debuut (no 58) 6 Oktober 2010 v Sri Lanka
Laaste EDI 18 Julie 2017 v Engeland
EDI hempno. 5
T20I debuut (no 25) 14 Oktober 2010 v Nederland
Laaste T20I 3 August 2016 v Ierland
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI T20I
Wedstryde 52 43
Lopies aangeteken 97 38
Kolfgemiddeld 5.38 4.75
100s/50s 0/0 0/0
Hoogste telling 15 12*
Aflewerings geboul 1874 683
Paaltjies 44 22
Boulgemiddeld 33.97 39.72
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a
Beste boulontleding 3/27 2/17
Vangskote/Stonkings 11/– 8/–
Bron: ESPNcricinfo, 31 Maart 2022

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.