Manor F1-span
Die Manor Marussia F1-span, voorheen die Marussia F1-span, was 'n Britse Formule Een-wedrenspan gebaseer in Banbury, Oxford in die Verenigde Koninkryk. Die span is bedryf deur Manor Motorsport (amptelik "Marussia Manor Racing"),[1] wat voorheen 'n filiaal van Marussia Motors was, 'n ontbinde sportmotorvervaardiger wat in Moskou gebaseer was.[2] Die span het aanvanklik begin deelneem in 2010 onder die naam "Virgin Racing"; die volgende jaar word Marussia sy hoofborg, om "Marussia Virgin Racing" te vorm, totdat hy as die "Marussia F1-span" bekend gestaan het sedert 2012.
Die Marussia-span het sy eerste kampioenskapspunte by die 2014 Monaco Grand Prix behaal, toe sy beste bestuurder, Jules Bianchi, negende geëindig het, sodoende het Marussia die eerste Russiese vervaardiger geword om kampioenskapspunte aan te teken.[3]
Formule Een-uitslae
Jaar | Motor en bande | Enjin | Renjaers | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | Punte | Plek |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2015 | Marussia MR03B P |
Ferrari 059/3 V6 turbo | AUS |
MAL |
CHN |
BHR |
ESP |
MON |
KAN |
AUT |
GBR |
HON |
BEL |
ITA |
SIN |
JPN |
RUS |
VSA |
MEX |
BRA |
ABU |
0 | 10 | |||
Will Stevens | DNS | DNQ | 15 | 16 | 17 | 17 | 17 | DNF | 13 | 16 | 16 | 15 | 15 | 19 | 14 | DNF | 16 | 17 | 18 | |||||||
Roberto Merhi | DNS | 15 | 16 | 17 | 18 | 16 | DNF | 14 | 12 | 15 | 15 | 16 | 13 | 19 | ||||||||||||
A. Rossi | 14 | 18 | 12 | 15 | 18 | |||||||||||||||||||||
2016 | MRT05 P |
Mercedes PU106C Hybrid 1.6 V6 turbo | AUS |
BHR |
CHN |
RUS |
ESP |
MON |
KAN |
EUR |
AUT |
GBR |
HON |
GER |
BEL |
ITA |
SIN |
MAL |
JPN |
VSA |
MEX |
BRA |
ABU |
1 punt | 11de | |
Rio Haryanto | DNF | 17 | 21 | DNF | 17 | 15 | 19 | 18 | 16 | DNF | 21 | 20 | ||||||||||||||
Pascal Wehrlein | 16 | 13 | 18 | 18 | 16 | 14 | 17 | DNF | 10 | DNF | 19 | 17 | DNF | DNF | 16 | 15 | 22 | 17 | DNF | 15 | 14 | |||||
Esteban Ocon | 16 | 18 | 18 | 16 | 21 | 18 | 21 | 12 | 13 | |||||||||||||||||
Voetnotas
- DNS = Nie weggespring nie (Did Not Start)
- DNF = Nie ren voltooi nie (Did Not Finish)
Verwysings
- "Terms and Conditions". Marussia F1 Team (in Engels). Manor Grand Prix Racing. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2018. Besoek op 28 Februarie 2015.
- Manor Grand Prix Racing Limited Geargiveer 3 Januarie 2013 op Wayback Machine, InsideView, URL besoek 2012-01-29
- Cooper, Adam (25 Mei 2014). "Bianchi gives Marussia first-ever points". Foxsports.com. Fox Sports; Fox Entertainment Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2014. Besoek op 25 Mei 2014.