Marseillaise
Die Marseillaise is die volkslied van Frankryk. Luitenant Rouget de Lisle skryf die lied 1792 in Straatsburg. Die Marseillaise verwerf bekendheid toe die vrywilligers van Marseille, wat destyds op pad na die front is, dit tydens hulle mars deur Parys sing.
Franse teks |
Afrikaanse vertaling |
La Marseillaise Allons enfants de la Patrie, |
Die Marseillaise Staan op, kinders van die Vaderland, |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met La Marseillaise. |
- Die Franse sangeres Mireille Mathieu sing La Marseillaise (MP3)
- Mireille Mathieu sing La Marseillaise op YouTube (video)