Marlothpark

Marlothpark (Engels: Marloth Park) is 'n vakansiedorp en bewaringsgebied in Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Krokodilrivier. Die Nasionale Krugerwildtuin lê noord van die rivier.

Marlothpark
Vakansiedorp
Marlothpark vanuit die Krugerwildtuin gesien
Marlothpark vanuit die Krugerwildtuin gesien
Marlothpark is in Mpumalanga
Marlothpark
Marlothpark
 Marlothpark se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°20′36″S 31°46′58″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Stigting1977
Oppervlak
  Totaal17,50 km2 (6,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 000
  Digtheid57/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense67.4%
  Indiërs/Asiërs0.8%
  Bruin mense0.5%
  Swart mense30.8%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 48.1%
  Swazi 22.8%
  Engels 21.3%
  Tsonga 2.9%
  Ander 4.9%
Skakelkode013

Privaateienaars besit alle eiendom in Marlothpark, maar geen eiendom mag omhein word nie, om sodoende vrye beweging van wild toe te laat.

Pieter Pieterse, 'n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid is in Maart 2002 hier vermoor by sy huis terwyl hy aan 'n nuwe roman gewerk het.

Die dorpie is vernoem na Rudlof Marloth.


Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

  1. "Hoofplek Marlothpark". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.