Markasiet
Markasiet is 'n mineraal met algemene formule FeS2. Dit is 'n allotroop van piriet. Markasiet en piriet is beide disulfiede van yster. Hulle kristalstruktuur bevat swawelpare (S2)2−.
Markasiet | |
---|---|
Formule | FeS2 |
Onsuiwerhede | Cu, As[1] |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.10a |
Kleur | ligte geelkoperkleur[1] |
Streep | donkergrys - swart[1] |
Glans | metallies<ref name='mindat'> |
Hardheid | 6 – 6,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 4,887 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | ortorombies[1] |
Ruimtegroep | Pnnm |
Strukturbericht-kode | C18 |
Eenheidsel | a:4.436 Å, b:5.414Å, c:3.381Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Die pirietstruktuur is kubies, die markasietstruktuur het 'n laer ortorombiese simmetrie. Dit is die argetipe van die C18-struktuur van die Strukturbericht-klassifikasie. Dit is amper dieselfde struktuur as kalsiumchloried s'n, maar hierde sout het net aparte chloriedione.
Verwysings
- "Marcasite". mindat. Besoek op 21 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.