Marizanne Kapp
Marizanne Kapp (gebore 4 Januarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler wat 126 Internasionale eendagwedstryde en 84 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2009.[1]
Marizanne Kapp | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Marizanne Kapp | |||||
Gebore | 4 Januarie 1990 Port Elizabeth, Suid-Afrika | |||||
Bynaam(e) | Kappie | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm medium | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Enigste Toets (no 52) | 16 November 2014 v Indië | |||||
EDI debuut (no 54) | 10 Maart 2009 v Australië | |||||
Laaste EDI | 14 Maart 2021 2020 v Indië | |||||
EDI hempno. | 7 | |||||
T20I debuut (no 19) | 16 Junie 2009 v Australië | |||||
Laaste T20I | 27 Maart 2022 v Indië | |||||
T20I hempno. | 17 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
Oostelike Provinsie | ||||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toetse | EDI | T20I | |||
Wedstryde | 2 | 126 | 84 | |||
Lopies aangeteken | 212 | 2017 | 1046 | |||
Kolfgemiddeld | 70.66 | 28.81 | 19.01 | |||
100s/50s | 0/0 | 1/9 | 0/1 | |||
Hoogste telling | 150 | 102* | 56* | |||
Aflewerings geboul | 222 | 5229 | 1450 | |||
Paaltjies | 0 | 134 | 66 | |||
Boulgemiddeld | – | 23.88 | 19.96 | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | 0 | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | n/a | n/a | |||
Beste boulontleding | – | 4/14 | 4/6 | |||
Vangskote/Stonkings | 1/– | 29/– | 18/– | |||
Bron: ESPNcricinfo, 18 Julie 2022 |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Marizanne Kapp.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.